Huweliksvoorbereiding:  Beloftes vir ons Huwelik episode artwork

EPISODE · Jun 25, 2024 · 38 MIN

Huweliksvoorbereiding: Beloftes vir ons Huwelik

from Radio Scriptura · host Scriptura

Waarvan getuig die beloftes wat saamgevat word in die huweliksformulier?  Voor wie en waar word die huwelik gesluit?  Wat beteken dit om trou aan mekaar te sweer voor die lewende God?  Hoe lyk die gereformeerde skrifbeginsels van die huwelik tussen gelowiges?  Die gemeente in jul kerk is ooggetuies van die heilige bevestiging en verbinding aan mekaar. Is dit 'n individualistiese, romantiese funksie vir die twee wat trou, of ag God dit baie hoog?  Hoekom is die huwelik in 'n stryd gewikkel op aarde, en hoe staan ons vas in teëspoed?  Watter troos is die seën wat oor die huwelikspaartjie uitgespreek word vir gelowiges?

NOW PLAYING

Huweliksvoorbereiding: Beloftes vir ons Huwelik

0:00 38:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 38 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on June 25, 2024.

What is this episode about?

Waarvan getuig die beloftes wat saamgevat word in die huweliksformulier?  Voor wie en waar word die huwelik gesluit?  Wat beteken dit om trou aan mekaar te sweer voor die lewende God?  Hoe lyk die gereformeerde skrifbeginsels van die huwelik tussen...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!