Huweliksvoorbereiding:  Hoe begin ons die verhouding reg? episode artwork

EPISODE · May 28, 2024 · 33 MIN

Huweliksvoorbereiding: Hoe begin ons die verhouding reg?

from Radio Scriptura

Waar kom die huwelik vandaan, en wie is die outeur daarvan?  Hoekom nie met 'n ongelowige trou nie? Dien jou aanstaande huweliksmaat die Here of nie?  Is jou huidige lewensstyl bepalend van hoe jy in jou huwelik gaan leef? Is die troudagtradisies en sosiale invloed van die sekulêre wêreld belangrik vir die christen, of is geloof in God en 'n bybelse visie van die huwelik die bepalende faktore van 'n geseënde huwelik? Is daar leemtes in ons onderrig van ons kinders oor verhoudings, hul liggame en die huwelik?  Hoekom nie saambly nie, en hoekom is daar so 'n hoë agting in die Woord van God oor die menslike liggaam wat verheerlik moet word?

NOW PLAYING

Huweliksvoorbereiding: Hoe begin ons die verhouding reg?

0:00 33:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 33 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on May 28, 2024.

What is this episode about?

Waar kom die huwelik vandaan, en wie is die outeur daarvan?  Hoekom nie met 'n ongelowige trou nie? Dien jou aanstaande huweliksmaat die Here of nie?  Is jou huidige lewensstyl bepalend van hoe jy in jou huwelik gaan leef? Is die troudagtradisies en...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!