Huweliksvoorbereiding:  Soos een Vlees episode artwork

EPISODE · Jun 18, 2024 · 44 MIN

Huweliksvoorbereiding: Soos een Vlees

from Radio Scriptura · host Scriptura

Wat beteken dit om een van vlees te wees met jou huweliksmaat? Hoe moet die familie en die kerk hulself posisioneer rondom voornemende huweliksmaats en jong getroude egpare?  Kan jy as man trou voordat jy geestelik en finansieël volwasse en gereed is daarvoor om die leiding in jou huwelik op te neem soos God dit wil hê?  En kan jy as vrou in die huwelik met jou man tree alvorens jy geestelik en emosioneel gereed is daarvoor? Wat het geestelike eenheid met seksuele eenheid te doen?  Hoe belangrik is finansiële eenheid in die huwelik tussen man en vrou?   

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 18, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Huweliksvoorbereiding: Soos een Vlees

0:00 44:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 44 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on June 18, 2024.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!