Hy Deel Nie Sy Kroon Nie episode artwork

EPISODE · May 2, 2026 · 2 MIN

Hy Deel Nie Sy Kroon Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSagaria 14:9 Die Here sal koning wees oor die hele land. Daardie dag sal die Here die enigste God wees, en sy Naam die enigste Naam. Elon Musk is sonder twyfel 'n rare figuur. Jy is óf sy grootste aanhanger óf jy kan hom nie voor jou oë verdra nie. Maar hy is ook 'n idealis en verstommend briljant. Hy het talle nywerhede - van motorvoertuie tot ruimtetuie - met ongelooflike, doelgerigte vernuwing hervorm. Hy droom daarvan om mense op Mars te vestig, masjiene gedagtes te laat lees en menslike lewe te verleng. Daar word gesê dat Musk met sy stygende ambisie homself verhef. Dit klink amper asof Musk se planne vir vooruitgang, in menslike innovasie lê. En weet jy, daar is baie mense met hierdie beskouing.Kom ons wees eerlik, die meerderheid van die mensdom het die een ware God verwerp. Hulle het God verwerp; hulle glo nie dat Hy Jesus, sy Seun, gestuur het om ons Verlosser te wees nie. Hulle glo nie dat Jesus gesterf het om vir ons sondes te betaal en uit die dood opgestaan het om ons tot in ewigheid 'n nuwe lewe te gee nie. Soos die bouers van die Toring van Babel, reik die mensdom na die hemele, sonder om voor die hemel se Koning te buig.So, hoe sal dit alles eindig? Is die moderne slim manne van hierdie wêreld reg? Is die wetenskap werklik die antwoord? Kan die mensdom werklik sy eie Verlosser word?Sagaria 14:9 Die Here sal koning wees oor die hele land. Daardie dag sal die Here die enigste God wees, en sy Naam die enigste Naam.Moenie jouself bluf nie. Ons lewens gaan tot 'n einde kom. Hierdie hele wêreld is onkeerbaar op pad na sy uiteindelike, einde. En op daardie dag sal ál die wetenskap, ál die menslike briljantheid en strewe in die wêreld, ons nie red nie. Op daardie dag sal elke knie buig en elke tong sal bely dat Jesus Christus die Here is.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 2, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Sagaria 14:9 Die Here sal koning wees oor die hele land. Daardie dag sal die Here die enigste God wees, en sy Naam die enigste Naam. Elon Musk is sonder twyfel 'n rare figuur. Jy is óf sy grootste aanhanger óf jy kan hom nie voor jou oë verdra nie. Maar hy is ook 'n idealis en verstommend briljant. Hy het talle nywerhede - van motorvoertuie tot ruimtetuie - met ongelooflike, doelgerigte vernuwing hervorm. Hy droom daarvan om mense op Mars te vestig, masjiene gedagtes te...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Hy Deel Nie Sy Kroon Nie

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 2, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!