Hy het dit Vir Jou Gedoen episode artwork

EPISODE · Mar 29, 2024 · 2 MIN

Hy het dit Vir Jou Gedoen

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 3:18 Ons moenie dink dis net ons wat onverdiend ly nie. Ook Christus het só gely toe Hy eens en vir altyd vir ons sondes gesterf het. Hy het nooit enige sonde gedoen nie; tog het Hy vir sondaars gesterf om julle by God te laat tuiskom. Wat sy liggaam betref, het Hy gesterf, maar wat sy gees betref, is Hy lewend gemaak. (NLV) Wel, hier is ons. Dis die dag wat ons “Goeie Vrydag,” noem. Ja, dis die dag waarop daardie verskriklike, ondenkbare daad plaasgevind het, sodat, die grootste liefdesdaad vir jou en my kon afspeel.Ons het in hierdie dae voor Goeie Vrydag in ons VARS-boodskappe gefokus op ons eie ontoereikendheid, ons sonde. Ons het gepraat oor ons opstand teen God en hoe ons Jesus, wat sy uiterste, sy alles, vir ons gegee het, gereeld faal.Dit klink alles nogal depressief, nie waar nie? Dit is omdat dit is. Dis verskriklik! Die pikswart duisternis van die bose wat uit ons binneste opkom, die stank van ons sonde in die neusgate van God is so verskriklik, dat dit 'n ontsaglike groot oplossing vereis het.1 Petrus 3:18 Ons moenie dink dis net ons wat onverdiend ly nie. Ook Christus het só gely toe Hy eens en vir altyd vir ons sondes gesterf het. Hy het nooit enige sonde gedoen nie; tog het Hy vir sondaars gesterf om julle by God te laat tuiskom. Wat sy liggaam betref, het Hy gesterf, maar wat sy gees betref, is Hy lewend gemaak. (NLV)Die Een wat niks geskuld het nie, het 'n verskriklike dood gesterf om 'n skuld te betaal wat ons nooit kon bekostig om te betaal nie. Die onreg daarvan is totaal en al asemrowend – maar dit wys jou hoe groot God se liefde vir jou en vir my is. Jesus was nie skuldig nie, maar Hy het gesterf vir almal wat skuldig is. En terwyl Hy daar leweloos aan die Kruis gehang het, was die Gees van God aan die werk. Soos jou sonde en myne saam met Hom gekruisig is, was God gereed om iets nuuts te doen – om ons in die Gees weer lewend te maak. Dit is Paasfees.En dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 29, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Petrus 3:18 Ons moenie dink dis net ons wat onverdiend ly nie. Ook Christus het só gely toe Hy eens en vir altyd vir ons sondes gesterf het. Hy het nooit enige sonde gedoen nie; tog het Hy vir sondaars gesterf om julle by God te laat tuiskom. Wat sy liggaam betref, het Hy gesterf, maar wat sy gees betref, is Hy lewend gemaak. (NLV) Wel, hier is ons. Dis die dag wat ons “Goeie Vrydag,” noem. Ja, dis die dag waarop daardie verskriklike, ondenkbare daad plaasgevind het,...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Hy het dit Vir Jou Gedoen

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 29, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!