Hy is Wie Hy Is episode artwork

EPISODE · Aug 26, 2025 · 3 MIN

Hy is Wie Hy Is

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEksodus 3:13-14 Daarna sê Moses vir God: “Sê nou maar ek kom by die Israeliete en ek sê vir hulle: ‘Die God van julle voorvaders het my na julle toe gestuur,’ en hulle vra vir my: ‘Wat is sy Naam?’ wat moet ek dan vir hulle sê?” Toe sê God vir Moses: “Ek is wat Ek is. Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Ek is’ het my na julle toe gestuur.” Wanneer jy te kampe het met iets wat vir jou soos 'n onoorbare struikelblok lyk, het jy regtig die hulp van iemand wat jy kan vertrou, nodig. Maar in hierdie wêreld waar al hoe minder mense omgee oor wat in jou lewe aangaan en die swaarkry wat jy deurmaak; is sulke mense bra skaars.Moses het destyds so 'n probleem gehad; 'n heeltemal onoorkombare probleem. Israel was in slawerny in Egipte onder die wrede heerskappy van die Farao waar hulle gevange gehou is. God het buite in die wildernis, aan Moses in 'n brandende bos verskyn.  Moses het woestyn tot gevlug, nadat hy ‘n Egiptenaar tydens sy jonger dae doodgeslaan het. Hy het gedink dit was ongesiens, maar van sy eie mense, die Israeliete, het dit gesien en hom nie vertrou nie.Kan jy glo, Moses is op hierdie stadium al 80 jaar oud – nie juis in die fleur van sy lewe nie! Tog roep God hom om na die moeilike Israeliete te gaan en hulle te oortuig dat Hy hulle uit Egipte na die Beloofde Land gaan neem.  Maar toe – toe was daar nog ‘n klein ou probleempie: hy moes na die magtige Farao gaan, om hom te oortuig om God se volk te laat trek.Praat van onoorkombare probleme!Eksodus 3:13-14 Daarna sê Moses vir God: “Sê nou maar ek kom by die Israeliete en ek sê vir hulle: ‘Die God van julle voorvaders het my na julle toe gestuur,’ en hulle vra vir my: ‘Wat is sy Naam?’ wat moet ek dan vir hulle sê?” Toe sê God vir Moses: “Ek is wat Ek is. Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Ek is’ het my na julle toe gestuur.”Moses se vraag aan God, was sekerlik ‘n regverdige en logiese vraag. Maar kyk hoe God daarop reageer met … die vreemdste antwoord.God sê sy naam is “Ek Is”, nie “Ek Was” of “Ek Mag Wees” of “Ek Mag Daarby Uitkom” nie. Dit is, “Ek Is”! Hy is in beheer. Hy was nog altyd. Hy sal altyd wees … dit maak nie saak hoe onoorbaar die probleem uit ons perspektief mag lyk nie.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 26, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Eksodus 3:13-14 Daarna sê Moses vir God: “Sê nou maar ek kom by die Israeliete en ek sê vir hulle: ‘Die God van julle voorvaders het my na julle toe gestuur,’ en hulle vra vir my: ‘Wat is sy Naam?’ wat moet ek dan vir hulle sê?” Toe sê God vir Moses: “Ek is wat Ek is. Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Ek is’ het my na julle toe gestuur.” Wanneer jy te kampe het met iets wat vir jou soos 'n onoorbare struikelblok lyk, het jy regtig die hulp van iemand wat jy kan vertrou, n...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Hy is Wie Hy Is

0:00 3:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 26, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!