EPISODE · Nov 21, 2025 · 3 MIN
Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!
from The Good Morning Breakfast show · host OFM
Irene Louise van Wyk bring ’n splinternuwe treffer wat jou laat glimlag, sing en sommer dans op die stoep. 🌻💃 Met “Boertjie Voor My Deur” gee sy ’n knipoog na plaaslewe, liefde en daai lekker boer-charm wat niemand kan weerstaan nie. Sit jou vellies aan, draai die volume oop en laat die boertjie jou hart kom klop!
What this episode covers

NOW PLAYING
Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Mar 19, 2026 ·34m
Feb 18, 2026 ·11m
Feb 11, 2026 ·45m