Iets Om Oor Na Te Dink episode artwork

EPISODE · Dec 18, 2024 · 2 MIN

Iets Om Oor Na Te Dink

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 5:6-8 Ja, juis toe ons nog totaal hulpeloos was, het Christus vir ons, die goddeloses, kom sterf. ’n Persoon sal kwalik bereid wees om vir ’n regverdige mens te sterf. Miskien sal iemand nog kans sien om vir ’n besonder goeie mens te sterf. God laat blyk sý liefde vir ons egter daarin dat Christus vir ons kom sterf het ten spyte daarvan dat ons nog sondaars was. (NLV) Terwyl ons aan Kersfees dink, is daar iets wat vir baie mense 'n struikelblok is, iets wat hulle keer om werklik die vreugde van Kersfees te beleef.Vir baie jare het die idee van Kersfees my met afgryse vervul, want dit het my skuldig laat voel. Dit het vir my gevoel asof Kerstyd, op die sondige manier waarop ek my lewe lei, fokus. Ek kon dit destyds nie so uitdruk nie, maar ek weet vandag dat ek onwaardig gevoel het.Diep binne-in my hart het ek geweet dat die boodskap waar is. Dié boodskap, dat Jesus die Seun van God is; dat Hy as mens gebore is om aan 'n kruis vasgespyker te word om vir al my sondes te betaal, sodat God my sal vergewe.Maar met die sondige lewe wat ek gelei het, wou ek nie hê dat daardie kollig op my moet skyn nie. My reaksie op Kersfees was 'n diep gevoel van onwaardigheid en van skaamte. Ek wonder hoe jy in die lig van wat Jesus vir jou kom doen het, oor jou lewe voel. Terwyl jy daaroor dink, wil ek jou aanmoedig om hierdie woorde met jou te laat praat:Romeine 5:9  Ja, juis toe ons nog totaal hulpeloos was, het Christus vir ons, die goddeloses, kom sterf. ’n Persoon sal kwalik bereid wees om vir ’n regverdige mens te sterf. Miskien sal iemand nog kans sien om vir ’n besonder goeie mens te sterf. God laat blyk sý liefde vir ons egter daarin dat Christus vir ons kom sterf het ten spyte daarvan dat ons nog sondaars was. (NLV)Dit is beslis iets om oor na te dink, want …Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 18, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Romeine 5:6-8 Ja, juis toe ons nog totaal hulpeloos was, het Christus vir ons, die goddeloses, kom sterf. ’n Persoon sal kwalik bereid wees om vir ’n regverdige mens te sterf. Miskien sal iemand nog kans sien om vir ’n besonder goeie mens te sterf. God laat blyk sý liefde vir ons egter daarin dat Christus vir ons kom sterf het ten spyte daarvan dat ons nog sondaars was. (NLV) Terwyl ons aan Kersfees dink, is daar iets wat vir baie mense 'n struikelblok is, iets wat hul...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Iets Om Oor Na Te Dink

0:00 2:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 18, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!