Iets om te Onthou episode artwork

EPISODE · May 22, 2024 · 2 MIN

Iets om te Onthou

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 16:7,8 Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer. Ek het die Here altyd by my: omdat Hy by my is, sal ek nie struikel nie. Ons voel dikwels heeltemal alleen wanneer ons teëspoed in die gesig staar; die een of ander stryd voer; of in een of ander gemors vasgevang is. Ons ís dalk nie alleen nie, maar dit is hoe dit voel!Trouens, hoe intenser die stryd is, hoe meer pyn ons beleef … hoe verder lyk God van ons af. Die probleem wat ons in die gesig staar, is so groot dat God daar in die verte tog so klein lyk … indien ons Hom enigsins kan sien! Klink dit bekend?Daardie gevoel van alleenwees; om totaal van God geskei te wees: Dis nie die waarheid nie. Want die waarheid is:Psalm 16:7,8 Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer. Ek het die Here altyd by my: omdat Hy by my is, sal ek nie struikel nie.Ons het almal die Heilige Gees nodig om ons daardie waarheid te leer, om daar in die middel van die nag, terwyl ons in die donkerte rondval, met ons te wees. Daarom is dit so belangrik dat ons gereeld God se Woord sal lees en ons eie sal maak, sodat ons voorbereid kan wees wanneer teëspoed toeslaan. Die waarheid wat ek deur God geleer word, wat Hy op my hart skryf; die waarheid wat ek moet onthou, is dat die Here altyd by my is. Hy is hier, ín my, niks kan my platslaan nie.Koning Dawid het hierdie Psalm te midde van groot teëspoed geskryf. Op daardie oomblik het God glad nie ver gelyk nie, want hy het reeds die waarheid geken. My vriend, die Here woon in jou hart!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 22, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 16:7,8 Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer. Ek het die Here altyd by my: omdat Hy by my is, sal ek nie struikel nie. Ons voel dikwels heeltemal alleen wanneer ons teëspoed in die gesig staar; die een of ander stryd voer; of in een of ander gemors vasgevang is. Ons ís dalk nie alleen nie, maar dit is hoe dit voel! Trouens, hoe intenser die stryd is, hoe meer pyn ons beleef … hoe verder lyk G...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Iets om te Onthou

0:00 2:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 22, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!