Ignoreer Kultuur episode artwork

EPISODE · Jun 26, 2024 · 3 MIN

Ignoreer Kultuur

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 4:17 Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” Myns insiens is die heel beste soort humor die soort wat jou laat lag maar ook stof tot nadenke bied; die soort wat snaaks is, maar terselfdertyd so na aan die waarheid kom dat dit jou tot in jou diepste wese skud.Ek het onlangs daardie einste soort humor in 'n boodskap op sosiale media raakgeloop. Dit was 'n tekening van Jesus wat vir 'n skare preek met hierdie Bybel versie daarby:Matteus 4:17 Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”Terwyl een ou in die skare vir die volgende ou sê: Vir die Seun van God is Hy nie baie verdraagsaam nie, is Hy?Verdraagsaamheid teenoor alle dinge het die slagspreuk van die eeu geword. Jy moet volgens hedendaagse sosiale norme verdraagsaam wees teenoor mense met allerhande vreemde perspektiewe, alle lewenstyle, elke vorm van onsedelikheid en elke perversie, elke arrogansie, elke … wel. Ja, verdraagsaamheid, is beslis die modewoord van ons dag. Jy word verwerp indien jy letterlik net ‘n sweempie van onverdraagsaamheid teenoor die kultuur se standaarde toon, selfs wanneer daardie onverdraagsaamheid baie duidelik op ‘n bose ding gemik is.Jesus se waarskuwing was beslis nie vir almal aanvaarbaar nie: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” Daardie koninkryk waarvan Jesus praat, is die soewereine heerskappy van God oor hierdie aarde. Dit is God wat, volgens Jesus, die lewendes en die dooies sal oordeel en Hy wat die mense wat nie in sy Seun glo nie, sal stuur na 'n Christuslose ewigheid wat die hel genoem word.So, hoe pas jy dit in jou lewe toe? Wel, jy het ‘n keuse: jy kan Jesus sien as 'n goeie persoon met 'n paar wyse beginsels om volgens te leef. Of jy kan Hom heeltemal ignoreer, soos wat baie mense doen. Of jy neem sy aansporing en sy waarskuwing ter harte:“Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 26, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 4:17 Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” Myns insiens is die heel beste soort humor die soort wat jou laat lag maar ook stof tot nadenke bied; die soort wat snaaks is, maar terselfdertyd so na aan die waarheid kom dat dit jou tot in jou diepste wese skud. Ek het onlangs daardie einste soort humor in 'n boodskap op sosiale media raakgeloop. Dit was 'n tekening van Jesus wat vir 'n skare preek...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Ignoreer Kultuur

0:00 3:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 26, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!