In die Oog van die Storm episode artwork

EPISODE · Aug 13, 2024 · 2 MIN

In die Oog van die Storm

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 46:2-4,11 God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see, al druis en skuim die waters van die see al skud die berge deur sy onstuimigheid.… Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde. Dinge wat met ons gebeur, kan soms vreesaanjaend wees. Ander kere lyk dit asof probleme ons net terroriseer. Hoe dit ook al sy, wat ons regtig nodig het, is vrede. Sê my, waar vind jy dit?Wanneer enorme probleme jou oorval, lyk dit asof jy, vir geen geld ter wêreld, vrede kan kry nie. Hoe kan jy innerlike vrede hê wanneer jou finansies verkrummel, jou huwelik verbrokkel, jy ‘n probleem met 'n hardkoppige kind het of 'n gesondheidskrisis ondervind?Wat doen ons nou in so ‘n situasie? Dis reg - ons probeer om dit self uit te sorteer. Ons maal die probleem oor en oor in ons gedagtes rond en dan rol ons boonop heelnag in ons bed rond. Maar sê my, my vriend: hoe goed het dit in die verlede vir jou gewerk?Hier is God se waarheid, sy vrede.Psalm 46:1-3,10 God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see, al druis en skuim die waters van die see al skud die berge deur sy onstuimigheid.… Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.Die aarde gee pad, die berge val in die see, die see brul, die grond bewe onder jou voete... Jy kry geen oplossing daarvoor op die internet nie. Nee! Dit help nie om te dink dat ons uit ons omstandighede moet probeer ontsnap nie. Die plek waar ons moet wees, die plek van vrede, is daar, in die oog van die storm, waar die ware Vrede is. Want dit is waar God is..… Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aardeDis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 13, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 46:2-4,11 God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see, al druis en skuim die waters van die see al skud die berge deur sy onstuimigheid.… Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde. Dinge wat met ons gebeur, kan soms vreesaanjaend wees. Ander kere lyk dit asof probleme ons net terroriseer. Hoe di...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

In die Oog van die Storm

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 13, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!