EPISODE · Aug 10, 2026 · 4 MIN
In die wêreld van landbou 10 Augustus 2026
from Driesestig · host RSG
In hierdie week se landbounuus: Dr. Theo de Jager van Saai en dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk dien nou ook op die Departement van Landbou se Bedryfskoördineringsraad. Die Nasionale Oesskattingskomitee sê die land se verwagte mielie-oes is die grootste op rekord. Gedeeltes van die suidwestelike streek in die Wes-Kaap beleef die droogste Julie nóg. Beoordeling in Agri-Expo se tweede Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap afgehandel.
Embed this episode
Ready to play
In die wêreld van landbou 10 Augustus 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.