EPISODE · Jul 13, 2026 · 5 MIN
In die wêreld van landbou 13 Julie 2026
from Driesestig · host RSG
In hierdie week se landbounuus: Die rooivleisbedryf verwelkom die nuwe nasionale beheermaatreëls vir bek-en-klouseer. Kaapstad bied in 2027 die Royal Agricultural Society of the Commonwealth se landboukonferensie aan. Graan SA sê boere moenie die skuld kry vir hoë voedselpryse nie. ’n Ontwikkelingsprogram in die Noord-Kaap fokus op groter marktoegang vir opkomende wolprodusente.
Embed this episode
Ready to play
In die wêreld van landbou 13 Julie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.