EPISODE · Nov 15, 2023 · 2 MIN
Indiensname het toegeneem, maar weet ons van hierdie nuwe werke?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Volgens die kwartaallikse arbeidsmagopname het indiensname toegeneem in die derde kwartaal en die werkloosheidskoers afgeneem. As dit te goed klink om waar te wees, onthou dat die maandelikse aanwysers wat wys dat die ekonomie swaar gekry het in die derde kwartaal, wys dat die sektore waar produksie afgeneem het, ook dié is waar werke verlore gegaan het, spesifiek vervaardiging en mynbou. Maar wat weet ons dan van die werk wat geskep is? Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Indiensname het toegeneem, maar weet ons van hierdie nuwe werke?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.