EPISODE · Jul 25, 2025 · 3 MIN
Inflasie en die repokoersbesluit
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het die week Juniemaand se VPI inflasiesyfer bekend gemaak en die inflasiekoers het gestyg vanaf 2,8% tot 3%. Die belangrikste drywer was hoërvoedselpryse en laer jaar-op-jaar brandstofpryse het die styging help teenwerk. Die inflasiekoers is veilig onder die middelpunt van die Reserwebank se teikenband en markte verwag nog een 25 basispunte verlaging van die repokoershierdie jaar. Maar gaan dit by volgende Donderdag se vergadering gebeur?Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.
Embed this episode
NOW PLAYING
Inflasie en die repokoersbesluit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.