EPISODE · Apr 18, 2023 · 1 MIN
Inflasie in Maartmaand
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week hou ontleders Woensdag se verbruikerprysindeks inflasiesyfer fyn dop. In Spanje en die VSA was onlangse inflasiesyfers heelwat laer, maar in ander ekonomieë bly dit hardnekkig hoog. Gaan Maartmaand se syfer ʼn belangrike keerpunt wees? Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Inflasie in Maartmaand
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.