Inflasie maak die armes seer episode artwork

EPISODE · Apr 16, 2024 · 2 MIN

Inflasie maak die armes seer

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Statistieke Suid-Afrika maak more Maartmaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend en dit word fyn dopgehou deur ekonome. Die hoop is dat Februarie maand se 5,6% die hoogste punt vir die jaar sou wees en dat die inflasiekoers nou weer stadigaan sal afneem. Die makro-syfer steek egter ʼn belangrike storie weg. Die Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Group se Household Affordability Index wys dat veral huishoudings wat die minimumloon kry baie swaar getref word deur inflasie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 16, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Inflasie maak die armes seer

0:00 2:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on April 16, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!