Inflasie moes al laer gewees het episode artwork

EPISODE · May 24, 2023 · 2 MIN

Inflasie moes al laer gewees het

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

As alles geloop het soos wat ons gehoop het sal vandag se inflasiesyfer al heelwat nader gewees het aan die teikenband. Jaar-op-jaar is die pryse van olie, gas, steenkool, koper, staal, ystererts, soya, koring, palmolie, katoen, sonneblom-olie en mielies beduidend laer. Die voorsieningsketting-bottelnekke is opgelos. Inflasie daal stadigaan oor die wêreld. Helaas, toe tref die terugslae ons. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 24, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Inflasie moes al laer gewees het

0:00 2:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on May 24, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!