EPISODE · Jun 20, 2024 · 2 MIN
Inflasie onveranderd, maar die kans vir 'n rentekoersverlaging lyk beter
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister Meimaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend gemaak. Dit was onveranderd vanaf Aprilmaand op 5,3% nadat ekonome ʼn effense styging verwag het. Maand-op-maand het die indekssyfer met 0,2% gestyg. Die goeie nuus is dat voedselpryse steeds stadiger styg. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Inflasie onveranderd, maar die kans vir 'n rentekoersverlaging lyk beter
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.