Inflasieverwagtinge in die derde kwartaal episode artwork

EPISODE · Sep 12, 2023 · 1 MIN

Inflasieverwagtinge in die derde kwartaal

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Inflasiesyfers is weer op ontleders se radar. Die hoë olieprys en swak rand het reeds gelei tot ʼn skerp brandstofprysverhoging. Volgende Woensdag word Augustusmaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend gemaak saam met die Monetêre Beleidskomitee se vergadering Woensdag en Donderdag. Die derde kwartaal se inflasieverwagtinge syfer is gister bekend gemaak. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 12, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Inflasieverwagtinge in die derde kwartaal

0:00 1:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on September 12, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!