EPISODE · Apr 13, 2026 · 8 MIN
Inspirasie vir die week l Jannie Putter
from Radio Tygerberg 104FM · host Radio Tygerberg 104FM
Inspirasie vir die week l Die Real Brekfis span gesels met ’n motiverende spreker en mental coach wat deel was van ’n ongelooflike suksesreeks by die Blue Bulls tussen 2006 en 2010 – drie Super 14-titels! Hy is ook die skrywer van verskeie inspirerende boeke - Jannie Putter 3 Stappe: 1. Kry iemand 2. Begin jou dag met geloof 3. Gebruik eerder die woord "gelukkig as “ongelukkig”
Embed this episode
Ready to play
Inspirasie vir die week l Jannie Putter
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.