EPISODE · Mar 16, 2026 · 6 MIN
InteliGro - verantwoordelike landbou
from InteliGro Talks · host InteliGro
’n Onlangse uitspraak in die Wes-Kaapse Hooggeregshof het gesê dat produsente slegs sekere beperkte landboumiddels mag aankoop en aanwend sonder om as plaagbeheeroperateurs geregistreer te wees. Dit plaas die kollig op verantwoordelikheid in die landbouwaardeketting. Stefan van Dyk gesels met Eloise Pretorius op RSG oor InteliGro se siening oor verantwoordelike landbou.InteliGro, Your Integrated Crop Solution Partner On The Farm | Find out how InteliGro's regional specialist Crop Advisors add value on your farm at inteligro.co.za | Facebook | Instagram
Embed this episode
Ready to play
InteliGro - verantwoordelike landbou
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.