InteliGro Talks
BookmarkInteliGro
InteliGro Talks is a education podcast hosted by InteliGro. It has 37 episodes, with the latest published March 2026.
Welcome to InteliGro Talks, where we cultivate knowledge and growth for growers. Join us as we delve into the latest innovations, sustainable practices, and expert advice led by our seasoned teams.
education ·en-za ·37 episodes
InteliGro - verantwoordelike landbou
Biologiese produkte - hoe lyk dit vandag en in die toekoms?
Janco Cloete gesels oor slakke wat 'n probleem in kanola is, en die rol van bewaringsboerdery.
Gebrandt Kriel takel die onderwerp van data tot besluitneming op die plaas
"Kies 'n loopbaan in ons industrie en maak 'n verskil vir die toekoms!' sê Tanja Potgieter, Mense Ondersteuningbestuurder by InteliGro.
AJ Griesel gesels oor die mense in Suid-Afrikaanse landbou, wêreldklas!
Martin Booyens gesels oor 'n biologiese fokus in landbou
AJ Griesel gesels oor klimaatsverandering op die plaas en wat InteliGro doen om die uitdagings in oplossings te verander.
Janet Lawless gesels oor die verskil wat die InteliGro Gewas Adviseur op die plaas maak
Stefan van Dyk gesels met RSG oor wat nakoming in landbou beteken
Die rol van die Gewas Adviseur in vandag se tyd: Niel Kruger
AJ Griesel gesels oor die veranderinge in landbou en hoe om daarby aan te pas.
Nakoming in landbou
InteliGro aartappelmot moniteringsprojek
Riaan Kotze, InteliGro Gewas Adviseur, gesels oor sy insette in die area Onderberg, Mpumalanga
Christoff Mulder (InteliGro) en sy kliënt, Henrick Roets, gesels oor 'n holistiese benadering in groenteverbouing
InteliGro in 30 sekondes
Die rol van die goed opgeleide Gewas Adviseur as besigheidsvennoot op jou plaas
Clint MacAleer van FreshCo en MJ van der Mescht, InteliGro Gewas Adviseur in Kirkwood, gesels oor sitrusproduksie in Suid-Afrika
Die invloed wat ysige koue op vrugtebome het in die vroeë Lente
August 2024 Area Overviews
Jou aartappels: koueskade en die aalwurm-kopseer
In gesprek met InteliGro se nuwe Besturende Direkteur, AJ Griesel
Lenie Venter gesels oor haar rol as Operasionele Bestuurder in InteliGro se saadafdeling
Ebené Oranje Swart - tegniese kundige in InteliGro
Gedurende Vrouemaand 2024 gesels Jandri Nienaber oor haar rol by InteliGro
Stef Steenekamp gesels oor die aartappel industrie in Suid-Afrika
Michael Janse van Rensburg gesels oor die 2024 Citrus Research International Simposium
Rygewasse Oorsig 2024
InteliGro Rallies se geskiedenis en doel
Dikvoet in jou koolgewasse - wat nou?
Suid-Kaap en Swartland kleingraan oorsig tydens die 2024 reënseisoen
BJ van der Merwe gesels oor sukses in amandels
Plantvoeding is waar dit begin!
Aalwurmbewusmaking - weet wat jou status is!
Die belangrikheid van die wortelsone
CMR Aktief uitfasering - Gerbrandt Kriel
Loading reviews...
Loading similar podcasts...