Is die Bybel ‘n Feëverhaal? episode artwork

EPISODE · Aug 6, 2024 · 2 MIN

Is die Bybel ‘n Feëverhaal?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 55:10,11 Reën en sneeu kom uit die hemel, en dit gaan nie daarheen terug nie. Dit maak die aarde nat om die plante te laat bot en vrugte te laat dra sodat daar saad is om te saai en brood om te eet. Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal nie leeg na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die doel bereik waarvoor Ek dit gestuur het. (NLV) Kom ons wees eerlik, hierdie ding wat die Christene "die Bybel" noem, bevat 'n hele paar baie vreemde, baie moeilik verteerbare stories. Jesus wat water in wyn verander en op water loop. Regtig? Miskien is dit net 'n sprokie?Volgens die verslag van die wêreldwye bediening aan vervolgde Christene, The Voice of the Martyrs, is Bybels in sowat 52 lande dwarsoor die wêreld moeilik of slegs op gevaarlike wyse bekombaar. Bybels is in daardie lande onwettig en skaars en moet dikwels in die geheim ingesmokkel word. Nouja, wat dink jy, as die Bybel net 'n sprokie is, hoekom word dit in 52 lande verbied? Soos iemand eenkeer opgemerk het, hoekom gaan jy nie tronk toe as jy Aspoestertjie of Sneeuwitjie lees nie? So, hoekom word die Bybel verbied? Dit maak geen sin nie.Dit word verbied omdat dit jou kan vrymaak en omdat dit die kragtigste, mees transformerende waarheid wat aan die mensdom bekend is, bevat! Dit is verbode, want wanneer God deur sy Woord met gewone mense soos ek en jy praat, ontketen Hy sy krag om sy doel te bereik.Jesaja 55:10,11Reën en sneeu kom uit die hemel, en dit gaan nie daarheen terug nie. Dit maak die aarde nat om die plante te laat bot en vrugte te laat dra sodat daar saad is om te saai en brood om te eet. Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal nie leeg na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die doel bereik waarvoor Ek dit gestuur het. (NLV) Dis die ware rede waarom dit in daardie lande verbied word. Nee, dit is nie 'n sprokie nie. Dit is die instrument wat jou lewe heeltemal kan verander. Dit ontketen die krag van God om ín jou en déúr jou te werk en om so tot sy eer sy doel te bereik.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 6, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Jesaja 55:10,11 Reën en sneeu kom uit die hemel, en dit gaan nie daarheen terug nie. Dit maak die aarde nat om die plante te laat bot en vrugte te laat dra sodat daar saad is om te saai en brood om te eet. Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal nie leeg na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die doel bereik waarvoor Ek dit gestuur het. (NLV) Kom ons wees eerlik, hierdie ding wat die Christene "die Bybel" noem, bevat 'n hele paar b...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Is die Bybel ‘n Feëverhaal?

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 6, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!