EPISODE · Apr 24, 2024 · 2 MIN
Is dit nonsens om inflasie te beveg? Ek dink nie so nie.
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Inflasie en monetêre beleid het die week in die media opgeduik met Roelof Botha wat sê dat rentekoerse nie so hoog hoef te wees soos wat dit is nie en dat die Reserwebank se “nonsens” huishoudings R4000 per maand kos. Ek voel ek moet iets sê. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Is dit nonsens om inflasie te beveg? Ek dink nie so nie.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.