Is inklusiewe groei die middeweg? episode artwork

EPISODE · Jun 24, 2025 · 4 MIN

Is inklusiewe groei die middeweg?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Johan Fourie het gister ʼn interessante blog inskrywing gemaak waar hy die teenstellende idees oor die ekonomie en die rol van die regering omskryf. Aan die een kant is daardie siening dat die land ontbloot, gedeïndustrialiseer en sogenaamd “financialised” is, terwyl die regering inkrimpende fiskale beleid en mark-vriendelikehervormings najaag. Aan die ander kant is die siening dat Suid-Afrika se agteruitgang nie die gevolg is van vryemarkte nie, maar van regeringsmislukking, pagsoekery en beleidsonsekerheid. Die vraag wat by my opkom is of inklusiewe groei die middeweg is?Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 24, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Is inklusiewe groei die middeweg?

0:00 4:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 4 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on June 24, 2025.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!