Is jy Gek? episode artwork

EPISODE · Mar 12, 2025 · 2 MIN

Is jy Gek?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 7:13-14 “Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en dié wat daardeur ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.” Dit is nooit 'n lekker gevoel om die swaan in die eendedam te wees nie; die een wat nie inpas nie. Hoe laat dit jou voel, as jy die een is wat anders is, die een wat soos 'n seer vinger uitstaan?Ek was tydens my kinderjare daardie eenkant-kind. By die huis het ons een taal gepraat, by die skool 'n ander. Ek was leergierig en oorgewig, die ander kinders was normaal. Ek het klavier gespeel, hulle het sport gespeel. Ek het daardie gevoel van ‘anders te wees’ gehaat. Hoe was jou kinderjare?Nou kom, laat ons die saak tot op die been oopvlek. Kom ons sê vir 'n oomblik dat jy in Jesus glo. Nee wag, nie net glo nie, maar dat jou lewe daarvan getuig dat jy Hom volg. Maar jy weet dat mense jou deesdae skeef aankyk, as jy dit sê. Mense dink jy is gek. Komaan man, kom by, doen wat die ander ouens doen. Die wêreld het aanbeweeg. Moet ons verbaas wees as mense ons as eksentriek beskou? Jesus self het dit so gestel:Matteus 7:13-14 “Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en dié wat daardeur ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.”Om Jesus te volg, het nog altyd beteken om teen die stroom te gaan. Of soos C.S. Lewis eenkeer gesê het: Wanneer die hele wêreld in die rigting van 'n afgrond hardloop, lyk dit of die een wat in die teenoorgestelde rigting hardloop, die kluts kwyt geraak het.Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.  Volg Jesus ten alle koste.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Matteus 7:13-14 “Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en dié wat daardeur ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.” Dit is nooit 'n lekker gevoel om die swaan in die eendedam te wees nie; die een wat nie inpas nie. Hoe laat dit jou voel, as jy die een is wat anders is, die een wat soos 'n seer vinger uitstaan? Ek was tydens my kinderjare da...

NOW PLAYING

Is jy Gek?

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 12, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailMatteus 7:13-14 “Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en dié wat daardeur ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!