Is Jy ‘n Leuenaar? episode artwork

EPISODE · Oct 29, 2024 · 2 MIN

Is Jy ‘n Leuenaar?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Johannes 2:3-6 As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het. Die meeste van ons wil 'n veranderde lewe hê. Hoekom? Wel, nie een van ons is perfek nie. Ons weet ons het swakhede en dat ons dikwels foute maak. Ons wil so graag oorwinning ervaar, daarom wil ons 'n veranderde lewe hê.Jy kan nie gelukkig wees as jy nog bitter is oor iets uit jou verlede nie; of as jy afgunstig is nie; of as jy onvergewensgesindheid koester nie… Ja, daar’s nog baie ander dinge wat jou van jou geluk kan beroof. Ons weet dit, maar ons is in 'n groef. Ons wil die dinge wat ons vreugde en geluk steel, hanteer, maar ons voel onkapabel om dit te doen. Stem jy saam?God het ons ongelooflik lief, baie liewer as wat 'n goeie ouer sy kind sal liefhê. Hy het die perfekte antwoorde; Hy weet hoe om ons probleme te hanteer, maar ons mense is hardkoppige wesens wat weier om God te gehoorsaam.1 Johannes 2:3-6 As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het.Wanneer ek oor gehoorsaamheid praat, noem mense my wetties, 'n Fariseër, allerhande dinge. Nou goed, maar moenie die boodskapper skiet nie!Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 29, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Johannes 2:3-6 As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het. Die meeste van ons wil 'n veranderde lewe hê. Hoekom? Wel, ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Is Jy ‘n Leuenaar?

0:00 2:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 29, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!