Jakobus 3 episode artwork

EPISODE · Dec 8, 2025 · 20 MIN

Jakobus 3

from Laat ons Boekevat · host Jan Smit

Send us Fan Mail"So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag."Die tong is soos 'n vuur. As dit buite beheer is, kan dit ons hele lewe aan die brand steek. Die bybel waarsku ons daarteen, maar die bybel gee ook vir ons raad oor hoe ons die probleem kan oorkom.Jakobus leer ons ook in hierdie hoofstuk, dat daar twee soorte wysheid is. Kom lees en luister saam met ons om meer uit te vind.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 8, 2025

Embed this episode

Ready to play

Jakobus 3

0:00 20:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Laat ons Boekevat?

This episode is 20 minutes long.

When was this Laat ons Boekevat episode published?

This episode was published on December 8, 2025.

Can I download this Laat ons Boekevat episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!