Jaloesie Vernietig episode artwork

EPISODE · Aug 24, 2025 · 3 MIN

Jaloesie Vernietig

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGenesis 4:9-12 Toe vra die Here vir Kain: “Waar is jou broer Abel?” en Kain antwoord: “Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas?” Maar die Here sê: “Wat het jy gedoen? Die bloed van jou broer roep van die aarde af na My. Vervloek is jy dan nou, verban van die grond af wat gretig die bloed van jou broer uit jou hand opgeslurp het. Wanneer jy die grond bewerk, sal dit nie sy opbrengs vir jou gee nie. Jy sal 'n doellose swerwer op aarde word!”Gee jy om as ek jou vandag vra, hoe jy voel wanneer jy sien hoe ander mense vooruitgaan; sukses behaal; wanneer hulle al die lof kry en al die aandag trek; terwyl jy, ten spyte van die feit dat jy jou bes doen, ongemerk wegkwyn en nooit êrens kom nie? Sê my, hoe laat dit jou voel?Adam en Eva se twee seuns, Kain en Abel het offers aan die Here gebring. Abel was die veeboer, en hy het die beste van sy lammers, die eerstelinge van die seisoen uit sy kudde en van hul vet as offer aan God gebring. Die Here het Abel se offer aanvaar. Kain, was die saaiboer en sy offer het bestaan uit opbrengs uit sy landerye. Die Here het nie Kain se offer aanvaar nie. Kain was briesend kwaad.God het met Kain gepraat en hom ‘n kans gegee. Hy het vir hom gewaarsku dat indien hy nie goed doen nie, sonde hom in sy mag sal kry, maar dat hy die mag het om oor die sonde te heers. Hoe het dit vir Kain laat voel? Wel, hy was so woedend, neerslagtig en so jaloers dat hy sy broer gaan vermoor het. Dis hoe dit hom laat voel het!Genesis 4:9-12 Toe vra die Here vir Kain: “Waar is jou broer Abel?” en Kain antwoord: “Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas?” Maar die Here sê: “Wat het jy gedoen? Die bloed van jou broer roep van die aarde af na My. Vervloek is jy dan nou, verban van die grond af wat gretig die bloed van jou broer uit jou hand opgeslurp het. Wanneer jy die grond bewerk, sal dit nie sy opbrengs vir jou gee nie. Jy sal 'n doellose swerwer op aarde word!”Kain is nie slegs deur God verwerp nie, God het die aarde teen hom gedraai. Hy het hom uit die land verdryf en hom na 'n onsekere, nomadiese bestaan ​​verdoem.Jaloesie het Kain uiteindelik nie net ‘n moordenaar gemaak nie,  maar hom ook van God vervreem. Om iemand af te breek, sal niemand anders ooit verhef nie.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Genesis 4:9-12 Toe vra die Here vir Kain: “Waar is jou broer Abel?” en Kain antwoord: “Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas?” Maar die Here sê: “Wat het jy gedoen? Die bloed van jou broer roep van die aarde af na My. Vervloek is jy dan nou, verban van die grond af wat gretig die bloed van jou broer uit jou hand opgeslurp het. Wanneer jy die grond bewerk, sal dit nie sy opbrengs vir jou gee nie. Jy sal 'n doellose swerwer op aarde word!” Gee jy om as ek jou vandag vra, hoe ...

NOW PLAYING

Jaloesie Vernietig

0:00 3:04

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 24, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailGenesis 4:9-12 Toe vra die Here vir Kain: “Waar is jou broer Abel?” en Kain antwoord: “Ek weet nie. Moet ek dan my broer oppas?” Maar die Here sê: “Wat het jy gedoen? Die bloed van jou broer roep van die aarde af na My. Vervloek is...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!