Januarie Nuusbrief episode artwork

EPISODE · Jan 18, 2026 · 3 MIN

Januarie Nuusbrief

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGoeiemôre aan al ons VARS potgooivriende.  Ek is Jokkie Gauché en hier is VARSVANDAG se Eerste Januarie Nuusbrief: VERLUSTIG JOU IN DIE HERE  So lekker om weer met jou te gesels! Ek het met hierdie Nuwejaarsvieringe ervaar dat daar buitengewoon baie vuurwerke in ons omgewing afgevuur is. Het jy dit ook so beleef, of is dit net ek? Dit het my laat dink...Was dit net omdat mense verlig was dat ‘n baie moeilike 2025 verby is en dat hulle hoop of glo dat 2026 die wonderjaar gaan wees? Kyk ons na mense? Hoop ons op dinge wat in ons land gaan verander? Hoop ons dat ons persoonlike omstandighede gaan verander? Ps.37: 3-5Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. 4.Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.  In die 4e vers van die 1953-vertaling staan: verlustig jou in die Here.  Mag jy in 2026 jou absoluut verlustig in die Here en rustig woon en werk! Waarna sien ons uit?o  ‘n Opwindende jaar waarin ons elke dag biddend nader aan ons Here Jesus sal groei.o  Hier is ‘n paar titels van Berni se dagstukke waarna jy kan uitsien:                     God se Perfekte Liefde vir Ons                    Hanteer Gebrokenheid                    Jy Kan Nie Met ‘n Leë Tenk Ry Nie!                    Druk Deur; Moenie Probeer Ontsnap Nie! Baie dankie aan al ons getroue intekenaars en luisteraars vir julle gebede, ondersteuning en aanmoediging. Ons waardeer elkeen van julle en bid vir julle. Ons is reeds ses jaar lank met die Afrikaanse vertaling en opnames van Berni Dymet se FRESH-boodskappe betrokke. So baie mense voorspel dat die jaar 2026 ‘n belangrike jaar gaan wees en dat ons moontlik baie naby aan Jesus se Wederkoms mag wees. Daar is soveel mense in die wêreld wat van Jesus moet hoor en moet leer van sy liefde wat hul lewens kan verander. Die media bied vir ons die geleentheid om talle mense in huise, kantore en motors bloot te stel aan hierdie VARS-boodskappe met lewensveranderende, praktiese Bybelwaarhede. Hierdie daaglikse oordenkings spreek praktiese vraagstukke aan en help mense om te ontdek wie God is. Gebruik hierdie geleentheid om deur jou bydrae deel te hê aan die verkondiging van die Evangelie. Elke bydrae word gebruik vir die uitbreiding van die Koninkryk van ons Here Jesus. Seënwense en mooi loopvan die VARS-spanAanlyn Betalingsopsies vir Christianityworks se bediening in RSA:Bank:                      First National Bank (FNB)Rekening naam:       Christianityworks NPCTakkode:                 250655Rekeningnommer:   6286 0951 550 https://christianityworks.co.za/af/donate/ vir aanlyn betalingsopsies.ofSKENK  Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Goeiemôre aan al ons VARS potgooivriende. Ek is Jokkie Gauché en hier is VARSVANDAG se Eerste Januarie Nuusbrief: VERLUSTIG JOU IN DIE HERE So lekker om weer met jou te gesels! Ek het met hierdie Nuwejaarsvieringe ervaar dat daar buitengewoon baie vuurwerke in ons omgewing afgevuur is. Het jy dit ook so beleef, of is dit net ek? Dit het my laat dink...Was dit net omdat mense verlig was dat ‘n baie moeilike 2025 verby is en dat hulle hoop of glo dat 20...

NOW PLAYING

Januarie Nuusbrief

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 18, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailGoeiemôre aan al ons VARS potgooivriende.  Ek is Jokkie Gauché en hier is VARSVANDAG se Eerste Januarie Nuusbrief: VERLUSTIG JOU IN DIE HERE  So lekker om weer met jou te gesels! Ek het met hierdie Nuwejaarsvieringe ervaar dat daar...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!