Jean-Louis Gesels met Estie Schreiber oor Molkosan se 100 Jaar van Vertroue episode artwork

EPISODE · May 27, 2026 · 11 MIN

Jean-Louis Gesels met Estie Schreiber oor Molkosan se 100 Jaar van Vertroue

from Kosmos 94.1 Gesprekke · host Kosmos 94.1

In hierdie episode gesels Jean-Louis met Estie Schreiber oor Molkosan van A. Vogel – die tweede produk wat reeds in 1926 deur A. Vogel geformuleer is. Vanjaar vier Molkosan sy 100ste bestaansjaar, en mense wêreldwyd vertrou steeds op hierdie bekende produk vir beter spysvertering en welstand. Estie deel ook die interessante resultate van ’n steekproef waarin 208 dames, wat aan swak spysvertering gely het, deelgeneem het. Die uitkomste was besonder indrukwekkend. Molkosan is beskikbaar by apteke in die gewone geur sowel as Molkosan Berry vir ’n effens soeter smaak. Vir meer inligting besoek A. Vogel Suid-Afrika of stuur ’n e-pos na [email protected].

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 27, 2026

Embed this episode

Ready to play

Jean-Louis Gesels met Estie Schreiber oor Molkosan se 100 Jaar van Vertroue

0:00 11:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kosmos 94.1 Gesprekke?

This episode is 11 minutes long.

When was this Kosmos 94.1 Gesprekke episode published?

This episode was published on May 27, 2026.

Can I download this Kosmos 94.1 Gesprekke episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!