Jesus het vir Jou Gesterf episode artwork

EPISODE · Mar 30, 2026 · 3 MIN

Jesus het vir Jou Gesterf

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailRomeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here. Hoe belangrik is Paasfees vir jou? Kom en gaan dit dalk in 'n waas van sjokolade, langnaweke en etes? As dit die geval is, het ons die hartklop van God gemis. Paasfees is God se manier om te sê: “Jy is die moeitewerd om voor te sterf.”So, kom ons begin ons week saam deur 'n tree terug te gee om te kyk waaroor dit werklik gaan. Dawid sê vir God in:Psalm 139:13-14 U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm. Ek loof U omdat U my so besonder wonderlik gemaak het.Met ander woorde: God het jou uniek gemaak. Hy het jou in jou moederskoot aanmekaargeweef. Jy is nie ‘n ongeluk nie. Jy is nie 'n lukrake produk van geluk nie. Jy is met liefde deur Hom gemaak om Hom te ken en Hom die middelpunt van jou lewe te maak. Maar hier is die ontstellende nuus:Romeine 3:23 Ons het immers almal gesondig. Ons almal het God beroof van die eer wat Hom toekom. (NLV)Elkeen van ons het, op ons eie manier, ons rug op God gedraai. Ons het sy doel gemis. En daardie rebellie kom teen 'n prys...Romeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; God het geweet dit gaan gebeur! Maar ten spyte daarvan, het Hy steeds besluit om in te gryp.2 Korintiërs 5:21 Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek kan wees.Hy het ons sonde – myne en joune – op Jesus gelê. Hoekom? Sodat ons kan kry wat ons nooit sou kon verdien nie: vergifnis, vryheid, die ewige lewe.Romeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here.Paasfees is nie 'n vinnige wegneemete nie; dit gaan nie net daaroor om God se offer te onthou nie - dit gaan daaroor om te reageer op die Een wat sy lewe vir jou gegee het. Die Een wat jou mislukkings gesien het en gesê het: “Jy is die moeitewerd om voor te sterf.”So, moet asseblief nie Paasfees óm wens nie. Talm 'n rukkie. Laat sy liefde diep insink, want Jesus het nie net vir die wêreld gesterf nie; Hy het vir jou gesterf.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Romeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here. Hoe belangrik is Paasfees vir jou? Kom en gaan dit dalk in 'n waas van sjokolade, langnaweke en etes? As dit die geval is, het ons die hartklop van God gemis. Paasfees is God se manier om te sê: “Jy is die moeitewerd om voor te sterf.” So, kom ons begin ons week saam deur 'n tree terug te gee om te kyk waaroor dit werklik gaan. Dawid sê vir G...

NOW PLAYING

Jesus het vir Jou Gesterf

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 30, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailRomeine 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here. Hoe belangrik is Paasfees vir jou? Kom en gaan dit dalk in 'n waas van sjokolade, langnaweke en etes? As...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!