Jesus is die Woord episode artwork

EPISODE · Oct 25, 2024 · 2 MIN

Jesus is die Woord

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. 'n Pragtige sonnige dag laat jou sommer lekker voel, nè? Het jy al ooit gewonder hoekom dit so is? Hoekom verkies ons sonskyn bo reën; 'n warm briesie bo 'n koue wind?Een van die belangrike dinge waarna huiskopers sal soek, is natuurlike lig. As jy in die suidelike halfrond is, beteken dit 'n huis wat noord front; as jy in die noordelike halfrond is, een wat suid front.Ek en my vrou het onlangs saam met 'n paar vriende aandete geëet, en hulle het ons vertel van een van hul bejaarde ouers, wat bedags van kamer tot kamer beweeg, net om die sonskyn op te soek.Hoekom verkies ons die lig? Ek weet nie waarom nie, maar ons verkies dit! En op die bewolkte, donkerder, stormagtige dae van die lewe, wanneer dinge nie gaan soos ons dit wil hê nie, sal so ‘n bietjie lig, absoluut wonderlik wees, nè?Jesus is die Lig vir die wêreld. Dís hoekom Jesus na hierdie aarde toe gekom het ... vir jou.Johannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.Johannes sê baie duidelik dat Jesus “die Woord” is – dis logos in die oorspronklike Grieks. God praat met ons, deur sy heerlikheid in menslike vorm te verpak; die heerlikheid van God self; 'n Lig so wonderlik dat woorde dit nie kan beskryf nie.Jesus het gekom sodat ek en jy sy heerlikheid kan sien, die heerlikheid van die Vader se enigste Seun, vol genade en waarheid.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 25, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. 'n Pragtige sonnige dag laat jou sommer lekker voel, nè? Het jy al ooit gewonder hoekom dit so is? Hoekom verkies ons sonskyn bo reën; 'n warm briesie bo 'n koue wind? Een van die belangrike dinge waarna huiskopers sal soek, is natuurlike lig. As jy in die suidelike halfrond is, beteken dit...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jesus is die Woord

0:00 2:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 25, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!