Jesus Kom Vinnig episode artwork

EPISODE · Aug 8, 2025 · 2 MIN

Jesus Kom Vinnig

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailOpenbaring 22:12-13 Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het. Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde. Dade het gevolge. Dis iets wat ons ouers ons probeer leer het toe ons grootgeword het. En hoe gouer ons daardie les geleer het, hoe gouer het die lewe sommer baie beter geword.As ek jou ewe skielik ‘n lekker opstopper gee, sou dit billik wees om te verwag dat ek gestraf behoort te word. En kom ons wees eerlik, jy sou wou hê dat ek moet gestraf moet word, want dit sou die regte ding wees om te doen.Jy het dalk opgemerk, dat ons in die afgelope paar dae op die beginsel dat "dade-gevolge-het" gefokus het. Daar is 'n baie goeie rede daarvoor. Ons ewigheid hang daarvan af. Hier is Jesus se woorde om ons van die erns van die saak bewus te maak:Openbaring 22:12-13 Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het. Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde.Die lewe raak so besig en ons is so gefokus op alles wat op die oomblik rondom ons aan die gang is, dat ons heeltemal perspektief van die geheelprentjie verloor; die ewige prentjie; óns ewigheid.Maar Jesus is ewig – Hy is die Alfa en die Omega, die eerste en die laaste, die begin en die einde. En Hy kom terug. Wanneer? Binnekort! Wie weet hoe gou? Ons lewens kan vanaand van ons geëis word. Ons tyd hier op aarde kan môre verby wees. Jesus kan volgende Donderdag terugkeer.Daardie ‘binnekort’ kan baie gouer kom as wat ons ooit in ons besigwees gedink het.Kyk, Ek kom gou en bring my loon saam met My, om elkeen te vergeld vir wat hulle gedoen het.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 8, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Openbaring 22:12-13 Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het. Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde. Dade het gevolge. Dis iets wat ons ouers ons probeer leer het toe ons grootgeword het. En hoe gouer ons daardie les geleer het, hoe gouer het die lewe sommer baie beter geword. As ek jou ewe skielik ‘n lekker opstopper gee, sou dit billik wees om te verwag dat ek...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jesus Kom Vinnig

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 8, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!