EPISODE · Dec 8, 2025 · 27 MIN
Jesus, meer as net my Verlosser | Stephan Joubert
from ekerk Boodskap | Die Podcast · host ekerk
Ons het verlede Sondag saam gekyk hoe om goed te doen soos God. Maar wie is die Een wat ons verander, lei en dra? Hierdie week ontdek ons dat Jesus meer as net ons Verlosser is. Kuier saam met Stephan Joubert, waar ons saam nadink oor wat dit beteken wanneer Jesus nie net verlos nie, maar alles in ons lewe word. #eKerk #eKerkLewendig #Preek
Embed this episode
NOW PLAYING
Jesus, meer as net my Verlosser | Stephan Joubert
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.