Jesus se Blydskap (1) episode artwork

EPISODE · Jan 31, 2025 · 2 MIN

Jesus se Blydskap (1)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHebreërs 12:2 ons oë vasgenael op Jesus, die Voorganger en Voleinder van ons geloofswedloop. Hy het ter wille van die blydskap wat daar voor vir Hom gewag het, die kruis verduur. Ja, Hy het Hom selfs deur die skande van die kruisdood nie laat afskrik nie. En nou sit Hy op die ereplek langs God op die troon! (NLV) As ek jou sou vra: "Wil jy vreugde in jou lewe ervaar?" Ek praat nou van 'n ware, diep, blywende gevoel van vreugde. Ek vermoed dit sal redelik veilig wees om te aanvaar dat jou antwoord 'n dawerende "Ja!" sal wees!Maar weet jy, te dikwels maak ons die fout om hierdie kosbare kommoditeit van vreugde met geluk te verwar. Wil jy gelukkig wees? Natuurlik! Maar ons weet almal dat dinge kan gebeur wat ons van daardie geluk beroof.En wanneer ons oor vreugde begin gesels, dink ons outomaties aan geluk. Ja, ek wil gevul wees met vreugde, maar ek weet dit sal verdwyn wanneer dinge begin skeefloop. Oukei....Maar wanneer ons weet dat daar vreugde vir ons voorlê, reguit in ons rigting kom, maak dit 'n groot verskil aan daardie klein tameletjies in die lewe waardeur ons dalk op die oomblik moet byt.Hebreërs 12:2 (Ons hou) ons oë vasgenael op Jesus, die Voorganger en Voleinder van ons geloofswedloop. Hy het ter wille van die blydskap wat daar voor vir Hom gewag het, die kruis verduur. Ja, Hy het Hom selfs deur die skande van die kruisdood nie laat afskrik nie. En nou sit Hy op die ereplek langs God op die troon! (NLV)Is dit nie wonderlik nie?! Jesus was dapper toe Hy die verskriklike skande en pyn van sy kruisiging moes hanteer, want Hy het geweet wat volgende gaan kom. En wanneer ons, wanneer jy, na Jesus bly kyk, weet jy, dat jy wéét, dat jy eendag saam met Hom in heerlikheid sal wees; vir ewig. Dit is wonderlike nuus, nè?Moet nooit moed verloor nie. Moet nooit vir Jesus, wat dit alles vir jou gedoen het, misken nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 31, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Hebreërs 12:2 ons oë vasgenael op Jesus, die Voorganger en Voleinder van ons geloofswedloop. Hy het ter wille van die blydskap wat daar voor vir Hom gewag het, die kruis verduur. Ja, Hy het Hom selfs deur die skande van die kruisdood nie laat afskrik nie. En nou sit Hy op die ereplek langs God op die troon! (NLV) As ek jou sou vra: "Wil jy vreugde in jou lewe ervaar?" Ek praat nou van 'n ware, diep, blywende gevoel van vreugde. Ek vermoed dit sal redelik veilig wees om...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jesus se Blydskap (1)

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 31, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!