Jesus se Liefdevolle Betrokkenheid (1) episode artwork

EPISODE · Jun 14, 2025 · 2 MIN

Jesus se Liefdevolle Betrokkenheid (1)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMarkus 2:13-14 Jesus het weer na die see toe gegaan. 'n Hele menigte mense het na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer. Toe Hy by die tolhuis verbygaan, sien Hy vir Levi seun van Alfeus daar sit, en Hy sê vir hom: “Volg My!” Levi het opgestaan en Hom gevolg. Wanneer jy na al die suksesvolle mense rondom jou kyk, diegene in die kollig, diegene wat gereeld die klop op die skouer kry en "welgedaan" toegeroep word, en jy vergelyk jouself met hulle, dan is dit maklik om minderwaardig te voel.As ek terugdink, is een van die dinge in my lewe waaroor ek werklik spyt is, die feit dat die wêreldse prentjie van hoe ‘n suksesvolle persoon moet lyk, op een of ander manier in my kop nes gemaak het. Dit het my in 'n wêreld van pyn gedompel wat ek andersins sou kon vermy het. Ek het vas geglo dat sukses alles is - my ideaal was om die duurste motor in my portuurgroep te hê, om 'n indrukwekkende huis met een van daardie prentjiemooi versorgde grasperke in die voortuin te hê, en die duurste klere te dra... Weet jy hoe dit my lewe verwoes het? Dit het my van my belangrikste verhoudings beroof, om die waarheid te sê, van byna al my verhoudings, want in my strewe na sukses, het ek nie omgegee wie ek in die proses platgetrap het nie. Toe ek alles verloor het, was ek absoluut seker dat niemand iets met my te doen sou wou hê nie.  Markus 2:13-14 Jesus het weer na die see toe gegaan. 'n Hele menigte mense het na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer. Toe Hy by die tolhuis verbygaan, sien Hy vir Levi seun van Alfeus daar sit, en Hy sê vir hom: “Volg My!” Levi het opgestaan en Hom gevolg. Jesus, was op hierdie stadium reeds ‘n baie belangrike persoon met ‘n groot aanhang onder die mense. En hier kom Hy en nooi 'n tollenaar, Levi, wat destyds deur die Jode verag en verstoot is, om Hom te volg. Nee, my maat, moet nooit besluit dat jy nie goed genoeg is nie. Dit maak nie saak hoe ver jy dalk geval het, of hoe hopeloos jy dalk voel nie, die liefdevolle oog van die Here Jesus is op jou.   Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Markus 2:13-14 Jesus het weer na die see toe gegaan. 'n Hele menigte mense het na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer. Toe Hy by die tolhuis verbygaan, sien Hy vir Levi seun van Alfeus daar sit, en Hy sê vir hom: “Volg My!” Levi het opgestaan en Hom gevolg. Wanneer jy na al die suksesvolle mense rondom jou kyk, diegene in die kollig, diegene wat gereeld die klop op die skouer kry en "welgedaan" toegeroep word, en jy vergelyk jouself met hulle, dan is dit maklik om min...

NOW PLAYING

Jesus se Liefdevolle Betrokkenheid (1)

0:00 2:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 14, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailMarkus 2:13-14 Jesus het weer na die see toe gegaan. 'n Hele menigte mense het na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer. Toe Hy by die tolhuis verbygaan, sien Hy vir Levi seun van Alfeus daar sit, en Hy sê vir hom: “Volg My!” Levi...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!