Jesus se Liefdevolle Betrokkenheid (2) episode artwork

EPISODE · Jun 15, 2025 · 2 MIN

Jesus se Liefdevolle Betrokkenheid (2)

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMarkus 2:15-17 Daarna het Jesus in Levi se huis gaan eet. Baie tollenaars en sondaars was saam met Hom en sy dissipels aan tafel, want daar was baie van hulle wat Hom gereeld gevolg het. Toe die skrifgeleerdes onder die Fariseërs sien dat Hy saam met sondaars en tollenaars eet, het hulle vir sy dissipels gesê: “Waarom eet hy saam met tollenaars en sondaars?” Jesus het dit gehoor en Hy sê vir hulle: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is. Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.” Die samelewing is geneig om mense baie vinnig te oordeel -  mense wat anders as hulle lyk, wat anders as hulle glo, wat anders as hulle optree. Hoekom doen mense dit?Wanneer iemand se gedrag nie aanvaarbaar is nie, veroordeel ons hulle summier, eerder as om te probeer verstaan wat hulle gedrag veroorsaak het. Dit kan iets uit die verlede wees wat hulle seergemaak het; dit kan die druk wees waaronder hulle tans verkeer; of sommer net menslike kwesbaarheid wat hulle sleg laat voel.Nee, wag nou, ek sê nie mense moet nie verantwoordelik gehou word vir hul gedrag nie. Maar ek wonder hoe anders ons wêreld sou gewees het as gewone mense soos ek en jy hulle eenvoudig onvoorwaardelik kon liefhê.Onthou jy vir Levi – die veragte, verstote tollenaar wat ons gister ontmoet het? Dieselfde een vir wie Jesus genooi het om by Hom aan te sluit?Markus 2:15-17 Daarna het Jesus in Levi se huis gaan eet. Baie tollenaars en sondaars was saam met Hom en sy dissipels aan tafel, want daar was baie van hulle wat Hom gereeld gevolg het. Toe die skrifgeleerdes onder die Fariseërs sien dat Hy saam met sondaars en tollenaars eet, het hulle vir sy dissipels gesê: “Waarom eet hy saam met tollenaars en sondaars?” Jesus het dit gehoor en Hy sê vir hulle: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is. Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.”Daardie baie ‘vername’ godsdiensleiers wou hê dat Jesus aan die een kant soos 'n dokter moes optree, maar aan die ander kant siek mense moes vermy. Hy het Hom nie aan hulle opinies gesteur nie. Hy steur Hom steeds nie aan mense se opinies nie. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 15, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Markus 2:15-17 Daarna het Jesus in Levi se huis gaan eet. Baie tollenaars en sondaars was saam met Hom en sy dissipels aan tafel, want daar was baie van hulle wat Hom gereeld gevolg het. Toe die skrifgeleerdes onder die Fariseërs sien dat Hy saam met sondaars en tollenaars eet, het hulle vir sy dissipels gesê: “Waarom eet hy saam met tollenaars en sondaars?” Jesus het dit gehoor en Hy sê vir hulle: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is. Ek het ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jesus se Liefdevolle Betrokkenheid (2)

0:00 2:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 15, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!