Skip to content
Johan Smith | Vriende maak seer episode artwork

Sep 1, 2026 24 min

Johan Smith | Vriende maak seer

from Kerksondermure (KSM) Hosted by Kerksondermure

Vriendskap is goud werd. Goeie vriende is onontbeerlik in jou en my lewe. Daardie vriend of vriendin wat nader is as ‘n broer of suster leer Salomo ons so mooi in Spreuke. Maar dan: daardie ontnugtering as een van hierdie vriende, vriendinne jou seermaak of te na kom. Daardie onverwagse en onnodige dolksteek is ongelukkig deel van die lewe. Kom ons leer uit hierdie boodskap van die realiteit hiervan. Hoeveel van Jesus se binnekring het hom seergemaak? Hoe het Hy dit hanteer?

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Johan Smith | Vriende maak seer

0:00 24:41

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Kerksondermure (KSM)?

This episode is 24 minutes long.

When was this Kerksondermure (KSM) episode published?

This episode was published on September 1, 2026.

Can I download this Kerksondermure (KSM) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.