EPISODE · Nov 24, 2020 · 47 MIN
Johan Vos
from John Deere Africa · host Jacques Basson
Met ‘n geoktrooieerde rekenmeester as pa, was Johan Vos as kind ‘n dorpsjapie wat, danksy sy ma, wat ‘n plaas geërf het, van jongs af ‘n passie vir boerdery ontwikkel het. So passievol was Johan daaroor as ‘n tiener, dat hy smiddae na skool uitgedraf het plaas toe en terug - net om vir ‘n paar uur te kon boer. Vee was nog altyd sy groot liefde, maar mielies het noodsaaklike diversifikasie gebied soos die besigheid uitgebrei het. Johan het ook ‘n meule op die plaas bedryf, maar dié uiteindelik toegemaak namate die administrasie daarvan, en spesifiek geldinvordering, die aandag van sy boerdery begin aflei het.
What this episode covers

NOW PLAYING
Johan Vos
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 4, 2026 ·50m
Apr 24, 2026 ·0m
Apr 21, 2026 ·73m
Apr 18, 2026 ·95m
Apr 15, 2026 ·55m
Apr 13, 2026 ·68m