EPISODE · Apr 21, 2026 · 7 MIN
Johnny Davids (29 Mei 1977 – 16 April 2026)
from Driesestig · host RSG
Johnny Davids, ons oud-kollega by RSG, is onverwags van ons weggeneem. Johan Rademan gaan terug na die begin van die millenium toe RSG by die KKNK die ZING-wenners, Johnny en Vivian, op die verhoog verwelkom het. Hulle het per bus van Namibië deur die Noord-Kaap gery, en langs die Snyman-broers op die RSG-verhoog beland. Hulle eerste album is 20 jaar gelede opgeneem en vrygestel deur Snyman Musiekproduksies. Christo Snyman van die Broers onthou...
Embed this episode
Ready to play
Johnny Davids (29 Mei 1977 – 16 April 2026)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.