Jou Beloning vir Jou Opregtheid episode artwork

EPISODE · Feb 5, 2025 · 2 MIN

Jou Beloning vir Jou Opregtheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 18:20-21 Hy lei my na veiligheid, en red my omdat Hy my liefhet. Die Here beloon my opregtheid; Hy vergoed my onskuld. Dit klink mos maklik om dít te doen, wat ons voor ons siel weet die regte ding is om te doen. Maar, as ons eerlik met onsself is, kan dit party dae baie uitdagend wees … veral as jy onder druk verkeer, of as die een of ander idioot jou nog kom ontstel ook...Ek weet nie wat jou omstandighede is nie, maar ek is ‘n baie besige mens. So, wanneer iemand onnosel optree; of as hulle nie my tyd respekteer nie; of as hulle, nou nie heeltemal na my pype wil dans nie, moet ek versigtig wees om nie beheer oor my emosies te verloor nie. Wat van jou?Sommige mense reageer deur ‘n uitbarsting, ander sweer wraak. En nog ander is passief aggressief, en dis in baie gevalle selfs erger, want hulle kook binne-in en dit lei tot bitterheid. Klink dit na een van jou reaksies? Ek vermoed so, want ons tree almal soms verkeerd op.Kom ons kyk na Dawid. Saul, sy voorganger, het hom, voordat Dawid koning van Israel geword het, by verskeie geleenthede probeer doodmaak. Hy het letterlik jaggemaak op arme Dawid en ek dink ons besef almal hoe uiters onregverdig die situasie was. Tog was daar iets binne-in Dawid wat hom gekeer het om te reageer en om sy hand teen Saul op te tel. Hy het op minstens twee geleenthede, toe hy die kans gehad het om Saul se lewe te neem, eerder sy lewe gespaar.Dawid kon op die ou end met eer uit die situasie stap: Psalm 18:20-21 Hy lei my na veiligheid, en red my omdat Hy my liefhet. Die Here beloon my opregtheid; Hy vergoed my onskuld. Ja, ons weet almal, dat om te doen wat reg is, nie altyd maklik is nie, maar dit het so 'n groot beloning. Doen altyd wat reg is; dit maak nie saak hoe onder druk jy voel nie, dit maak nie saak hoe erg mense jou verneder en kwaad maak nie.Want die Here sal jou beloon omdat jy doen wat reg is!Dis sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 5, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 18:20-21 Hy lei my na veiligheid, en red my omdat Hy my liefhet. Die Here beloon my opregtheid; Hy vergoed my onskuld. Dit klink mos maklik om dít te doen, wat ons voor ons siel weet die regte ding is om te doen. Maar, as ons eerlik met onsself is, kan dit party dae baie uitdagend wees … veral as jy onder druk verkeer, of as die een of ander idioot jou nog kom ontstel ook... Ek weet nie wat jou omstandighede is nie, maar ek is ‘n baie besige mens. So, wanneer iema...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jou Beloning vir Jou Opregtheid

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 5, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!