Jou Betroubare Vriende episode artwork

EPISODE · Oct 27, 2025 · 2 MIN

Jou Betroubare Vriende

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 11:12-13 'n Onverstandige mens praat met minagting van 'n ander; 'n verstandige mens swyg. Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; 'n betroubare mens bewaar 'n geheim. Ons weet almal dat nie alle mense in hierdie wêreld vertrou kan word nie. Ja, daar is selfs diegene ná aan jou, wat iets wat jy in die geheim aan hulle vertel het, nie vertroulik sal hou nie. En dit kan tot baie seerkry en skade lei.Laat ek jou vertel: ek ry nou die dag agter 'n bakkie van 'n wêreldbekende hysbakmaatskappy, met die woorde "Installasie, Onderhoud, Opknapping" langs hul bekende logo. Maar reg langsaan die advertensie hang 'n skewe nommerplaat wat lyk asof dit enige oomblik kan afval.Stel jou nou voor jy woon hoog in 'n veertigverdieping-woonsteltoring. Sê my, sal jy so ‘n ou vertrou om jou hysbak te kom diens? Waarskynlik nie, nè?! Daardie skewe nommerplaat verklik sy houding teenoor betroubaarheid en aandag aan detail.Ja, my vriend, wanneer dit kom by wie ons kan vertrou en wie nie, is daar sekere tekens waarna ons moet oplet:Spreuke 11:12-13 'n Onverstandige mens praat met minagting van 'n ander; 'n verstandige mens swyg. Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; 'n betroubare mens bewaar 'n geheim.Moet nooit iemand vertrou wat skinder nie. Mense wat jou dinge oor ander mense vertel wat beslis ongesê moes gebly het, of mense wat ander mense agter hul rug verraai, is beslis onbetroubaar.Natuurlik mag die skinderpraatjies sappig wees, dit mag jou ore kielie en jou hart laat klop, maar jy kan seker wees daarvan dat dieselfde persoon jou die oomblik wanneer jy jou rug draai, ook sal verraai!So wie kan jy waag om te vertrou? Dis maklik: 'n verstandige mens swyg.Wees versigtig en selektief. Wees bedag en let maar altyd op na daardie tekens van ontrou.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 27, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke 11:12-13 'n Onverstandige mens praat met minagting van 'n ander; 'n verstandige mens swyg. Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit; 'n betroubare mens bewaar 'n geheim. Ons weet almal dat nie alle mense in hierdie wêreld vertrou kan word nie. Ja, daar is selfs diegene ná aan jou, wat iets wat jy in die geheim aan hulle vertel het, nie vertroulik sal hou nie. En dit kan tot baie seerkry en skade lei. Laat ek jou vertel: ek ry nou die dag agter 'n bakkie van...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jou Betroubare Vriende

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 27, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!