Jou Bron Van Krag episode artwork

EPISODE · Feb 20, 2025 · 2 MIN

Jou Bron Van Krag

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 18:33,34 God rus my toe met krag; Hy maak my pad veilig. Hy maak my voete soos dié van ’n wildsbok, op hoë plekke laat Hy my veilig staan. (NLV) Ek het onlangs 'n vooraanstaande sielkundige hoor praat oor hoe die kos wat ons eet ons luim kan verander. Deesdae eet baie mense sommer gemorskos in plaas van voedsame kos wat hulle krag sal gee en hulle beter sal laat voel. Ek is 'n groot voorstaner van periodieke vastye. Ek het gevind dat dit my help om my gewig maklik en doeltreffend te bestuur - iets wat ek voorheen vir dekades gesukkel het om te doen. Ek sal oor die algemeen my oornag-vas elke dag eers teen die middag verbreek. Dit is ongelooflik goed vir my.Maar soggens wanneer ek vroeg opstaan om boodskappe soos hierdie voor te berei, sal ek gewoonlik eers iets gesonds eet. Daardie kos gee my ongelooflike energie en maak dit maklik om te fokus, navorsing te doen en te skryf.Maar weet jy, dit is ook al te maklik om in ons daaglikse wandel die krag wat God vir ons wil gee, te vergeet.Psalm 18:33,34 God rus my toe met krag; Hy maak my pad veilig. Hy maak my voete soos dié van ’n wildsbok, op hoë plekke laat Hy my veilig staan. (NLV)Die pad vorentoe is soms klipperig; die pad vorentoe kan soms vaag wees. Maar God sal jou al die krag gee wat jy nodig het. Hy sal die pad wat jy moet neem, vorentoe skoonmaak. Hy sal jou voete stabiel maak; en selfs wanneer die pad steil is, sal Hy keer dat jy val.Hoe kan ons dit weet? Want …Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 20, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 18:33,34 God rus my toe met krag; Hy maak my pad veilig. Hy maak my voete soos dié van ’n wildsbok, op hoë plekke laat Hy my veilig staan. (NLV) Ek het onlangs 'n vooraanstaande sielkundige hoor praat oor hoe die kos wat ons eet ons luim kan verander. Deesdae eet baie mense sommer gemorskos in plaas van voedsame kos wat hulle krag sal gee en hulle beter sal laat voel. Ek is 'n groot voorstaner van periodieke vastye. Ek het gevind dat dit my help om my gewig ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jou Bron Van Krag

0:00 2:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 20, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!