Jou Bydrae tot Vrede episode artwork

EPISODE · Nov 12, 2024 · 2 MIN

Jou Bydrae tot Vrede

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailTitus 2:1-5 Maar jý moet die soort leefstyl bevorder wat die gesonde leer weerspieël. Leer die ouer mans om selfbeheersing te beoefen, om respek te verdien, en om verstandig te lewe. Hulle moet ’n gesonde geloof hê en vervul wees met liefde en geduld. Net so moet jy ook die bejaarde vroue onderrig om só te leef soos dit iemand betaam wat aan die Here toegewy is. Hulle moet nie rondloop en skinder nie, ook nie aan wyn verslaaf wees nie. Hulle moet liewer goeie dinge vir ander leer. Hierdie bejaarde vroue moet die jong vroue leer om hulle mans en kinders lief te hê en om met selfbeheersing en rein te leef, om goeie tuisteskeppers te wees wat onderdanig is aan hulle eie mans. Dan sal die boodskap van God nie belaster word nie. (NLV) Hoe word oorloë beëindig? Is jy gereed vir die antwoord? Na 'n uitgerekte konflik met meer ongevalle as wat enige van die partye sou wou hê, kom hulle na ‘n onderhandelingstafel om vrede te sluit. Ja, my vriend, vrede gebeur nie vanself nie.Daar is vandag soveel onenigheid in die samelewing – geslagspolitiek, links teen regs, ryk teen arm, swart teen wit. En die onenigheid is ook in ons lewens, ons gesinne, in ons huise.Hoekom is daar soveel konflik? Dis omdat ons nie na goddelike wysheid luister nie, maar ons eie logiese verstand omdat ons dink ons weet van beter. Nouja, hier is 'n bietjie gesonde raad … van God self, in die brief wat Paulus vir Titus geskryf het.Titus 2:1-5 Maar jý moet die soort leefstyl bevorder wat die gesonde leer weerspieël. Leer die ouer mans om selfbeheersing te beoefen, om respek te verdien, en om verstandig te lewe. Hulle moet ’n gesonde geloof hê en vervul wees met liefde en geduld. Net so moet jy ook die bejaarde vroue onderrig om só te leef soos dit iemand betaam wat aan die Here toegewy is. Hulle moet nie rondloop en skinder nie, ook nie aan wyn verslaaf wees nie. Hulle moet liewer goeie dinge vir ander leer. Hierdie bejaarde vroue moet die jong vroue leer om hulle mans en kinders lief te hê en om met selfbeheersing en rein te leef, om goeie tuisteskeppers te wees wat onderdanig is aan hulle eie mans. Dan sal die boodskap van God nie belaster word nie. (NLV) Oukei, ek gee toe tye het verander, maar almal van ons het ‘n rol om in ons gesinne, ons vriendekringe en in ons gemeenskap te speel om vrede te bring. Toemaar, ek weet dis nie maklik nie. Dit verg moeite, dit verg opoffering, dit verg wysheid. Ja, dis ‘n feit - vrede gebeur nie sommer vanself nie. Speel jou rol.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 12, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Titus 2:1-5 Maar jý moet die soort leefstyl bevorder wat die gesonde leer weerspieël. Leer die ouer mans om selfbeheersing te beoefen, om respek te verdien, en om verstandig te lewe. Hulle moet ’n gesonde geloof hê en vervul wees met liefde en geduld. Net so moet jy ook die bejaarde vroue onderrig om só te leef soos dit iemand betaam wat aan die Here toegewy is. Hulle moet nie rondloop en skinder nie, ook nie aan wyn verslaaf wees nie. Hulle moet liewer goeie dinge vir ander ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Jou Bydrae tot Vrede

0:00 2:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 12, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!