Jou Hoop is In Sy Getroue Liefde episode artwork

EPISODE · Aug 16, 2025 · 3 MIN

Jou Hoop is In Sy Getroue Liefde

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 33:16-19 ’n Koning word nie gered deur ’n groot leër nie, ook nie ’n krygsman deur groot krag nie. Dis valse hoop dat ’n oorlogsperd veiligheid verseker, en deur groot krag redding bring. Maar die Here waak oor dié wat Hom dien, oor hulle wat hoop op sy troue liefde om hulle te red van die dood en hulle in hongersnood aan die lewe te hou. (NLV) Het jy al opgelet, dat ten spyte van die feit dat iemand of iets op papier sterk mag lyk, daar altyd iemand of iets is, wat sterker is, iemand of iets wat hulle kan verslaan?By die Slag van Agincourt in 1415 tussen die Engelse en die Franse, was die Engelse leër, onder koning Hendrik die Vyfde, verreweg in die minderheid. Om sake te vererger was hulle verswak en hulle het aan uitputting en siektes gely. Dus moes die Franse leër, wat tussen 20 000 en 30 000 troepe gehad het, Hendrik se 6 000 man - ten minste op papier – lag-lag, oorwin het.Die Engelse minderheid het egter opgeleide manne met langboë gehad. Daarby was hul strategiese gebruik van die terrein en hul gedissiplineerde formasies, een te veel vir die swaar gepantserde Franse ridders. Die Franse kavallerie was vasgevang in die modderige slagveld en het maklike teikens vir Engelse boogskutters geword. Die resultaat was, ten spyte van hul oënskynlike ongunstige omstandighede, 'n beslissende oorwinning vir die Engelse. Psalm 33:16-19 ’n Koning word nie gered deur ’n groot leër nie, ook nie ’n krygsman deur groot krag nie. Dis valse hoop dat ’n oorlogsperd veiligheid verseker, en deur groot krag redding bring. Maar die Here waak oor dié wat Hom dien, oor hulle wat hoop op sy troue liefde om hulle te red van die dood en hulle in hongersnood aan die lewe te hou. (NLV)Die kern van die vers lê daarin dat wanneer ons ons geloof in ons eie krag en vermoëns plaas, dit uiteindelik tevergeefs sal wees, want daar sal altyd iemand of iets wees wat sterker as ons is.Maar die Here waak oor dié wat Hom dien, oor hulle wat hoop op sy troue liefde om hulle te red van die dood en hulle in hongersnood aan die lewe te hou.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 16, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 33:16-19 ’n Koning word nie gered deur ’n groot leër nie, ook nie ’n krygsman deur groot krag nie. Dis valse hoop dat ’n oorlogsperd veiligheid verseker, en deur groot krag redding bring. Maar die Here waak oor dié wat Hom dien, oor hulle wat hoop op sy troue liefde om hulle te red van die dood en hulle in hongersnood aan die lewe te hou. (NLV) Het jy al opgelet, dat ten spyte van die feit dat iemand of iets op papier sterk mag lyk, daar altyd iemand of iets is, w...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jou Hoop is In Sy Getroue Liefde

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 16, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!