EPISODE · Jan 24, 2024 · 1 MIN
Jou inflasiekoers verskil van vandag se VPI syfer
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika maak vandag Desembermaand se verbruikersprysinflasiekoers bekend en ekonome verwag dat dit tot 5,2, of 5,3% gedaal het. Tog is huishoudings se inflasieverwagtinge op 6,3% en wanneer jy inkopies doen, lyk dit of alles baie duurder is. Dit is die verskil tussen geleefde ervaring en statistiek. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Jou inflasiekoers verskil van vandag se VPI syfer
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.