Jou Pyn sal in Vreugde Verander episode artwork

EPISODE · Feb 15, 2024 · 2 MIN

Jou Pyn sal in Vreugde Verander

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 16:19,20 Jesus het agtergekom dat hulle Hom daaroor wou uitvra, en Hy sê toe vir hulle: “Probeer julle onder mekaar agterkom wat Ek bedoel het met: ‘Nog ’n kort tydjie, dan sien julle My nie; en weer ’n kort tydjie, dan sal julle My weer sien’? Ek verseker julle, julle sal huil en treur, maar die wêreld sal juig. Julle sal baie hartseer wees, maar julle hartseer sal in blydskap verander. God het die vermoë om ons grootste rampe te neem en dit in sy grootste oorwinnings te verander. En daar is geen groter ramp in die geskiedenis van die mensdom as die lewelose liggaam van Jesus wat aan die Kruis hang nie.Wat is die grootste ramp wat jou nog ooit getref het? Daardie een gebeurtenis wat jou amper verpletter het? Miskien is jy selfs nou in daardie moordende situasie? Kom ons kyk na:Johannes 16:19,20 Jesus het agtergekom dat hulle Hom daaroor wou uitvra, en Hy sê toe vir hulle: “Probeer julle onder mekaar agterkom wat Ek bedoel het met: ‘Nog ’n kort tydjie, dan sien julle My nie; en weer ’n kort tydjie, dan sal julle My weer sien’? Ek verseker julle, julle sal huil en treur, maar die wêreld sal juig. Julle sal baie hartseer wees, maar julle hartseer sal in blydskap verander.Die dissipels was verward oor Jesus se woorde en ontsteld oor Jesus se waarskuwings oor die gevaarlike tye wat vir hulle wag. Hulle was bang, nie net oor die wete dat hulle geliefde Jesus gekruisig sou word nie, maar die feit dat Jesus hulle vertel het dat hulle self ook ter wille van Hom doodgemaak sou word.En jy kan jouself voorstel dat toe Jesus uiteindelik gekruisig is, hulle bedroef was. Hulle het gehuil. Net soos ek en jy gehuil het toe rampe ons getref het.Maar in hul trane, in ons trane ... in jou trane, het Jesus wat aan die Kruis vasgespyker sou word, hierdie gerusstellende belofte aan ons almal gemaak:Ek verseker julle, julle sal huil en treur, maar die wêreld sal juig. Julle sal baie hartseer wees, maar julle hartseer sal in blydskap verander.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 15, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 16:19,20 Jesus het agtergekom dat hulle Hom daaroor wou uitvra, en Hy sê toe vir hulle: “Probeer julle onder mekaar agterkom wat Ek bedoel het met: ‘Nog ’n kort tydjie, dan sien julle My nie; en weer ’n kort tydjie, dan sal julle My weer sien’? Ek verseker julle, julle sal huil en treur, maar die wêreld sal juig. Julle sal baie hartseer wees, maar julle hartseer sal in blydskap verander. God het die vermoë om ons grootste rampe te neem en dit in sy grootste oo...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jou Pyn sal in Vreugde Verander

0:00 2:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 15, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!