Jou Verborge Potensiaal episode artwork

EPISODE · Jun 21, 2025 · 2 MIN

Jou Verborge Potensiaal

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 139:13-14 U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm. Ek loof U omdat U my so besonder wonderlik gemaak het. U werke is wonderbaar, ek weet dit alte goed! (NLV) Weet jy wat regtig tragies is? Wanneer iemand nooit sy volle potensiaal bereik nie omdat die wêreld nie sy potensiaal kan raaksien nie. Wat nog erger is, is wanneer die persoon self dit nie eers raaksien nie. Dit is so 'n tragedie! So watter verborge talent skuil in jou?Hedy Lamarr is veral bekend as 'n Hollywood-aktrise van die 1930's en 40's. Sy het in baie suksesvolle rolprente gespeel en was as een van die mooiste en glansrykste vroue van haar tyd beskou.So jy kan sien hoe maklik dit vir die pers en die publiek was om haar as net nog 'n aktrise met 'n pragtige voorkoms te bestempel. Maar Hedy se talente was meer as dit wat mense bewonder het. Sy was ook 'n uitvinder.Sy was baie besorg oor die oorlog, en sy het saam met die komponis, George Antheil, gewerk. Hulle het ‘n stelsel ontwerp waardeur hulle die radiokommunikasietegnologie ontwikkel het, wat die versteuring van torpedo-seine deur vyandelike magte, voorkom het.Daardie uitvinding het die grondslag gelê vir vandag se draadlose kommunikasietegnologie, insluitend Wi-Fi, Bluetooth en GPS. Ja, hulle sê mos feite is soms vreemder as verdigsels.Maar daar is 'n baie goeie rede hoekom wonderlike dinge soos hierdie gebeur....Psalm 139:13-14 U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm. Ek loof U omdat U my so besonder wonderlik gemaak het. U werke is wonderbaar, ek weet dit alte goed! (NLV)En moenie dink jy is ‘n uitsondering nie, jy is ook besonder en wonderlik gemaak. Jy het ook die potensiaal wat God in jou DNA ingeweef het, terwyl jy nog in jou ma se baarmoeder was. Moenie dit ignoreer nie!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 21, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 139:13-14 U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm. Ek loof U omdat U my so besonder wonderlik gemaak het. U werke is wonderbaar, ek weet dit alte goed! (NLV) Weet jy wat regtig tragies is? Wanneer iemand nooit sy volle potensiaal bereik nie omdat die wêreld nie sy potensiaal kan raaksien nie. Wat nog erger is, is wanneer die persoon self dit nie eers raaksien nie. Dit is so 'n tragedie! So watter verborge talent skuil in jou? Hedy Lamarr ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Jou Verborge Potensiaal

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 21, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!